Blog

What to do if you are hijacked

0
What to do if you are hijacked

Nothing can quite prepare one for the trauma of a hijacking, however, there are a few things one could do in the event of a hijacking, particularly when there are children around (courtesy of our friends at Netstar).

What to do if you are hijacked

▪️The first and golden rule: Don’t antagonise the hijackers.
Show them you are not a threat.
Lift up your arms to show you have no weapon.
Use your left arm to undo your seatbelt and put your car in neutral.
▪️Do not turn off your car
▪️If you are hijacked while your children are in the car, climb out of the vehicle slowly and tell the hijackers calmly that you need to take your children out.

(Remember that the eldest child should *always* be seated behind the driver and the younger child to the left).
Move to the back door directly behind the driver’s door. Place one foot firmly in the car, on the floor behind the driver’s seat, as you lean across to retrieve the youngest child. The eldest child will probably cling to you and you can get both children out of the car at once.

Stay calm. If the hijackers panic and the vehicle starts moving before you have your children out of the car, your firm footing in the vehicle will throw your body weight into the car with your children, as opposed to you being left behind and the hijackers speeding off with your children

▪️Do not turn your back on the hijackers – your organs are most exposed from the back
▪️Avoid direct eye contact with the hijackers.

10 Points to Remember in a Hijacking
Hints are helpful to protect yourself and your family in the event of a hijacking. Criminals prey on ignorance! Be aware and informed.

▪️Always be alert near gates, driveways or garages and look out for suspicious persons, vehicles and loiterers when leaving or arriving at your home or business
▪️Be on the look-out for suspicious people when stopping at stop signs or traffic lights, or while driving in city traffic, especially in quiet areas or at night
▪️Drive away quickly if someone suspicious approaches your stationary vehicle.
▪️Always keep your vehicle doors locked and windows closed.
▪️Keep valuables out of sight
▪️Don’t respond to people indicating that there is something wrong with your vehicle whilst you are driving. Drive to the nearest garage or safe place, such as a police station

If your vehicle breaks down, if possible, drive on to a safe place. Do not wait for other motorists to come to your assistance. Use your cellular phone to contact emergency services for assistance.

▪️Beware of people asking for directions, especially in parking areas
▪️Make sure that you are not followed to and from your home or business, and if you are followed, go to the nearest police station or place where there are many people.
▪️Avoid quiet streets or areas
▪️If you are hijacked, try to remember as much details regarding the hijackers as possible, such as vehicle registration numbers, clothing, distinguishing features, etc.
▪️Contact emergency services as soon as possible
▪️Remember if you are hijacked, don’t resist, your life is far more valuable than the most expensive car


24th November 2017 |

Veiligheidsmaatreëls wat toegepas kan word by die vulstasie

0
Veiligheidsmaatreëls wat toegepas kan word by die vulstasie

‘n Paar nuttige veiligheidsmaatreëls wat bestuurders en passasiers kan toepas wanneer daar by vulstasies gestop word.

  • Vensters en passasiersdeure moet te alle tye toe wees en jou kattebak moet ook gesluit wees. Passasiersdeure wat nie gesluit is nie, is ʼn uitnodiging om goed te steel wat los rondlê, of om ʼn kar te kaap.
  • Jy moet altyd ʼn tweede plan hê vir ʼn noodgeval as jy by ʼn vulstasie is.
  • Maak seker dat jy te alle tye bewus is van jou omgewing.
  • Sluit jou deure as jy in ʼn geriefswinkel ingaan ongeag hoe veilig dit ook al lyk.
  • Tree op soos jy sou as jy geweet het jy word dopgehou, want jy word waarskynlik dopgehou.
  • Moenie jou selfoon gebruik terwyl jy volmaak nie; dit lei jou aandag af van die omgewing.
  • Moenie uit jou voertuig klim en die sleutels in die aansitskakelaar los nie. Die brandstofdoppe van die meeste nuwe voertuie kan sonder die sleutel oopgemaak word, maar motoriste is geneig om te ontspan en die sleutel in die skakelaar te los.
  • Ry liewer verby as jy ʼn vulstasie nader en iets lyk verdag.
  • Eintlik moet jy drie voorkeurverskaffers langs jou daaglikse roetes kies en seker maak jy verander gereeld jou roetes.
  • Beplan jou roetes sorgvuldig sodat jy nie in hoërisiko-areas hoef te stop om vol te maak nie.
  • Onthou om op jou hoede te bly selfs nadat jy die vulstasie verlaat het omdat jy steeds ʼn teiken kan wees.
    Misdadigers kan jou van die vulstasie af huis toe volg en jou beroof.
  • Stilhou vir brandstof is beslis nie die tyd om oproepe te maak en jou telefoon vir boodskappe te kontroleer en van jou omgewing te vergeet nie. Dit is juis die tyd om baie waaksaam te wees.

15th September 2017 |

Misdaad: Wees gereed in die kar, by skool en huis

0
Misdaad: Wees gereed in die kar, by skool en huis

Nadat een van ons bure onlangs ʼn noue ontkoming gehad het tydens ʼn mislukte kaping in sy oprit, was ek uit die aard van die saak nog meer op my hoede. Elke geluid het my ore laat spits, en elke persoon wat in die straat loop, was vir my ʼn verdagte.

Ek en my man het oor die voorval begin gesels en besef dat ons huishouding glad nie voorbereid is op ʼn moontlike krisissituasie nie. Het ons ʼn noodplan? Wat doen ons as iemand ons in ons huis oorval? Weet my kinders wat om te doen indien ons in ons motor gekaap word? Wat as daar ʼn brand is?

Hier is ʼn paar wenke oor hoe jy en jou gesin paraat kan wees in verskeie fasette van jou dag-tot-dag roetine:

In die kar

Wees altyd bewus van wat om jou aangaan.
Afhangende van jou kind(ers) se ouderdom, verduidelik aan hulle dat wanneer jy ook al aan hulle ʼn spesifieke opdrag gee in ʼn tyd van nood, hulle dadelik en vinnig daarop moet reageer sonder om vrae te vra, of histeries te raak.
Omdat kinders kinders is, is die kanse egter goed dat hulle sal teëpraat bloot omdat hulle kan. Maak jou “opdrag” ferm. Gebruik dalk ʼn woord of ʼn kort aanhaling wat jy nie gewoonlik vir hulle sal sê nie, bv.
Vermy enige oogkontak met die aanvallers in die geval van ʼn motorkaping. Laat die kapers te alle tye weet wat jy gaan doen en moenie enige skielike bewegings maak nie.
In die huis

Ken alle noodnommers.
Stel ʼn noodplan saam as gesin. Onthou dat troeteldiere deel van die gesin is en reken hulle sover moontlik in.
Besluit op ʼn veilige bymekaarkompunt.
In die geval van ʼn brand, maak seker almal in die huis weet ten minste waar twee uitgangplekke is. Verduidelik aan jou kinders dat in so situasie hulle nie in die moeilikheid sal kom indien hulle ʼn venster of ʼn deur breek nie. Verduidelik ook dat hulle moet probeer kalm bly, en moet bly beweeg.
Elke noodplan sal verskil en in baie gevalle gebeur dit so vinnig dat daar nie eers tyd is om behoorlik te reageer nie. Veral in die geval van ʼn rooftog is klein kindertjies gewoonlik die kwesbaarste omdat hulle nie self krisisbeheer kan toepas nie. Besluit saam as gesin wat moet gebeur. Kies dalk ʼn veilige wegkruipplekkie waar ʼn kind dadelik moet gaan wegkruip totdat Mamma of Pappa hulle daar gaan haal, of besluit dalk op een plek in die huis waarheen almal moet beweeg, byvoorbeeld ʼn badkamer of kelder.
By die skool of in die openbaar

Indien julle by ʼn winkelsentrum of publieke area is waar baie mense is, is dit goed om op ʼn bymekaarkompunt ooreen te kom ingeval jy en jou kinders van mekaar geskei word.
Laat maak vir jou kind ʼn armbandjie met sy/haar mediese besonderhede, asook jou kontakbesonderhede daarop. ʼn Alternatief is om sommer jou kontakbesonderhede op hom/haar arm te skryf. Dit maak logistieke makliker in geval van nood.

Wanneer iemand jou kind namens jou by die skool gaan oplaai, byvoorbeeld ʼn kollega, is ʼn oulike manier om te verseker dat jou kind saam met die regte persoon in die motor klim ʼn wagwoord. Besluit op ʼn “geheime woord” en sê vir jou kind om die persoon wat hom/haar oplaai te vra wat die wagwoord is. Jy sê dan vroegtydig vir die persoon wat dit is en sodoende het jou kind gemoedsrus om saam te ry.

Deur: Luzette Kotze/Solidariteit


15th September 2017 |

15 Easy Ways To Strengthen Your Community And Prevent Crime

0
15 Easy Ways To Strengthen Your Community And Prevent Crime

Being the victim of a crime can leave you feeling helpless, hopeless and powerless. Fortunately, you don’t have to stuff yourself into a spandex costume and run across rooftops beating up bad guys to do your part to prevent crime.

15 Easy Ways To Strengthen Your Community And Prevent Crime

There are many simple actions the average person can take to help protect themselves and their neighbors from being the victim of a crime. With just a little time and effort, you can take control of your neighborhood and keep yourself safe from criminals.

Here are 15 easy ways to prevent crime in your community:

1) Learn about local agencies or nonprofit organizations that already exist in your community. This is a great place to find the support and resources you may need.

2) Connect people in the community (especially youth) to activities or programs that help them find positive ways to spend their spare time. After school programs, tutoring centers, part-time work, and volunteer opportunities go a long way toward keeping youths and adolescents away from negative influences.

3) Set up a Neighborhood Watch or a community patrol that works in collaboration with local police. A trusted neighbor who keeps a vigilant eye on your home is one of the best crime deterrents there is.

4) Build a partnership with police focused on solving problems instead of reacting to crisis. Make it possible for neighbors to report suspicious activity or crimes without fear of retaliation.

5) Clean up the neighborhood! Organizing a neighborhood clean up is great way to get people out of the house, and working together around a common cause. Buildings with broken windows, abandoned cars, and even litter sends a message to criminals that the community has become complacent. Call the city public works department and ask for help cleaning up.

6) Get creative. Ask your local city council to pass an anti-noise ordinance, update housing codes, and include drug-free clauses in rental agreements. These small actions help to create an inhospitable environment for criminals, and will hopefully cause them to leave on their own.

7) Work with schools in your area to establish (and enforce) drug-free, gun-free zones. You can also collaborate with recreation officials to do the same for parks.

8) Create and distribute a list of local organizations that can provide counseling, job training, guidance, and other services that could benefit people in the community.

9) Report suspicious activity to police. Cooperate by providing statements and witness testimony if you have information that could lead to the apprehension of a criminal.

10) Locate crisis centers, support groups, and service hotline numbers and make these resources available to victims of crime. Find out how you can help those who have been affected by violence to recover as quickly and completely as possible.

11) Refuse to turn a blind eye to crime in your community.

12) Suggest that law enforcement host a gun buyback event that lets people turn in unlicensed firearms for cash, no questions asked. Former Jersey City mayor, Jerramiah Healy, credited their buyback program as a major reason for the city’s record-low homicide rate.

13) Start a weekly discussion group. It can be as minimal as a regular gathering at a neighbor’s house to share ideas and communicate with each other about what you see going on in the community. This also provides great opportunities to update your neighbors on your current schedule, or let them know if you’ll be out of town.

14) Express support for funding and effective implementation of community wellness programs and events by writing to elected officials in your city.

15) Help to connect school services to outside networks of community services that can help students and their families cope with domestic or financial problems.

Sometimes the right combination of networking, organizing, and communicating can have a huge impact on our surroundings. You don’t have to give up all your free time, or perform nightly patrols around the perimeter of your neighborhood to prevent crime in your community. A little effort can go a long way!


7th July 2017 |

This is when your home is most likely to be broken into in South Africa

0

Home robbery and housebreaking are among the most frightening and dangerous crimes to experience. It is frightening because it violates our private space and the one place that we think of as our sanctuary.

According to the latest report released by Statistics South Africa, Exploring the extent of and circumstances surrounding housebreaking/burglary and home robbery, the general crime rate in terms of the proportion of households that experience crime has been declining during the last five years.

This reality, however, has not quelled the growing perception that crime is on the increase in South Africa, the stats body said.

Over 50% of all crimes experienced by households in South Africa in 2015/16 were housebreaking. Home robbery (11.9%) was the second most common type of crime experienced by South African households.

Whites had the highest rates of victimisation compared to other groups both in 2011 and 2015/16.

However, whites experienced the sharpest decline of household related crimes during the five years, from 17% to 12% of households.

“Home robbery” is regarded as a violent crime because people are at home when it takes place, as compared to “housebreaking” (burglary), which occurs when the family is away from home. Home robbery fuels fear in communities, because it puts people at risk of personal injury and emotional trauma in their homes, where they should feel safest.

Housebreaking and home robbery peaked during the months of March and June in both 2014/15 and 2015/16.

The months during which these crimes were least likely to occur were January, May and November. As found in previous Victims of Crime Surveys, night-time is still the most preferred time for crime incidents, StatsSA said.
CrimeStat1-e1496241668421

CrimeStat2-e1496241682712

Knowing the low and high periods of the year for crime activity and times of the day when crime is likely to happen may be useful in planning security strategies for households, and
for planning deployment of resources on the part of the police, StatsSA said.

Respondents who experienced housebreaking and those who experienced home robbery were asked about the time that the crime took place–whether it was in the morning, afternoon or at night.

CrimeStat3

The option “Don’t know” was also given to the respondents in case they did not know the time when the crime incident happened.
CrimeStat4

Electrical equipment were the most targeted items during both housebreakings and home robberies. Jewellery, money and cellphones were the second most common items stolen after electrical equipment during both housebreakings and home robberies.

According to the report, the rate of reporting home robberies to the police was significantly higher than that of housebreaking; possibly because home robbery tends to be accompanied with violence.

However, the rates for the arrest of the alleged offenders in housebreakings
and home robberies are not significantly different –both stand at just over 18%.

The conviction rate among those arrested was 14.3% for housebreaking and 22% for home robbery. Among those arrested for housebreaking, the case was still on going in 9.2% of the cases for housebreaking and 14.8% of the cases for home robbery.

An arrest is made in only one out of every five reported cases of housebreaking or home robbery. Only one in five people arrested for housebreaking was convicted, and one in three people arrested for home robbery was convicted.


 

2nd June 2017 |

WEES WAKKER, WEES PARAAT, WEES REG: DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID

0
WEES WAKKER, WEES PARAAT, WEES REG: DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID

Plaasveiligheid is jou eie verantwoordelikheid en geen beskermingsmaatreëls is ‘n waarborg dat jy nie ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sal word nie. Maak seker dat jy ‘n plan het van wat om te doen as daar ‘n insident op jou plaas sou wees, ‘n onwettige grondbesetting of betreding sou plaasvind of as daar dalk enige ander wetsoortreding op jou plaas sou wees – soos byvoorbeeld die jag van wild met honde.

WEES WAKKER, WEES PARAAT, WEES REG: DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID

Beskermingsmaatreëls gaan jou nie vrywaar van ‘n insident nie, maar gaan die booswigte vertraag en jou waarsku om jouself voor te berei op dit wat kan volg.

Wees ten alle tye waaksaam en paraat. As daar iets is wat nie reg lyk nie of uit plek is, dan is daar gewoonlik fout. Wees op die uitkyk.
Besin oor hoe jy gaan optree indien jy ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sou word. Gaan jy vries, weghardloop of terugslaan? Oefen om kalm te bly, die situasie reg te lees en die regte optrede dienooreenkomstig te neem. Wees kreatief om die booswigte uit te oorlê. Verstaan ook hoe ‘n booswig behoort op te tree.
Moenie probeer braaf wees nie – kry hulp.

Begin weer omgee vir mekaar en veral vir die mense rondom jou. Kom in ‘n roetine om veral jou bure op ‘n sekere tyd te kontak. As daar nie antwoord is nie, maak dadelik werk daarvan om uit te vind of alles reg is. Indien jy weggaan, stel jou vriende en bure in kennis en vra dat hulle ‘n oog oor jou belange sal hou. Net so moet jy ook weer jou bure en vriende help as hulle weg is.

Jou naaste bure is vir jou ‘n bate en kan help dat jy oorleef as daar probleme ontstaan. Sorg dat jy hulle ken en dat hulle jou familie, huis- en tuinwerkers ook ken. As die bure jou werf en huisopset ken, sal dit help as hulp benodig word. Sorg dat die bure se telefoonnommer op jou selfoon is en dat daar dalk ‘n WhatsApp-groep is waar baie mense vinnig gekontak kan word. As daar snelskakels op jou foon is, maak seker oor die volgorde van die nommers. Die eerste nommer wat jy bel, moet kan reageer as daar probleme is.

Jou eie plaaswerkers kan jou ook van baie inligting voorsien. Behou goeie betrekkinge met hulle en sorg dat jy luister as hulle praat. Sorg ook dat hulle weet hulle kan op jou staatmaak as daar probleme by hulle is, maar netso moet jy seker wees dat hulle jou sal kom help as jy in die moeilikheid is. Maak seker dat die arbeiders jou sal inlig as daar verdagte mense op die plaas of in die omgewing rondbeweeg.

Indien vreemdelinge sonder afspraak opdaag, moet daar ‘n protokol in plek wees oor hoe die mense hanteer moet word. Sorg dat die res van die familie en die huis- en tuinwerkers ook weet hoe hulle hanteer moet word.

Moet nooit vir enige vreemdelinge sommer die hek of deure oopmaak nie. Sonder dat die nodige identifikasie vertoon word en sonder dat die identifikasie geverifieer is, moet daar nie vir die mense toegang tot die perseel of huis gegee word nie. Soveel te meer nie saans nie. Daar is soms instansies wat jou ongenooid besoek, soos byvoorbeeld Eskom. Weet hoe om hulle te identifiseer en te hanteer. Maak seker dat hulle voertuie reg gemerk is en gaan verseker hul identifikasiedokumente na. Probeer so ver as moontlik sorg dat besoekers ‘n afspraak maak voor hulle jou kom besoek.

Indien daar aksieplanne in plek is, moet dit op ‘n gereelde basis geoefen word. Laat die bure weet wat gedoen gaan word en oefen ook saam met die gemeenskap om die oorhoofse veiligheidsplan glad te kan laat werk. Oefen ook om jou skietkuns en selfverdediging in plek te hou.

Moenie net uitgaan as die honde begin blaf nie. Kyk eers by die vensters uit – miskien wag die booswigte vir jou buite die deur. Net so ook as iemand klop. Kyk eers deur die loergaatjie en hou die veiligheidsdeur gesluit as die deur oopgemaak word.
Daar behoort aan die volgende aandag gegee te word om jou eie veiligheid te verseker:

Met goeie en betroubare inligting kan en kon baie ernstige  voorkom word. As daar verdagte persone of voertuie opgemerk word, lig die omgewing en veral die Polisie in en hou rekord van hul bewegings. Weet hoe om verdagtes te benader. Onthou hulle kan gewapen wees en wil dalk iemand leed aandoen. Gebruik die tegnologie tot jou beskikking en neem foto’s van hulle en van die voertuie.
Probeer om jou huis en belangrike punte met ‘n goeie heining te omring. Vir sigbaarheid is ‘n heining beter as ‘n muur. Die heining hoef nie noodwendig geëlektrifiseerd te wees nie, maar moet jou eie honde binne hou.

Diere is ‘n goeie afskrikmiddel en kan jou vroegtydig waarsku. Dink aan honde binne die huis, asook honde wat buite bly. Onthou ook dat honde oud word en met ouderdom neem hul effektiwiteit af. ‘n Kombinasie van beide honde en ganse is ‘n goeie metode om jou vroegtydig te waarsku.

WEES WAKKER, WEES PARAAT, WEES REG: DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID
Die hekke in die heining moet ten alle tye gesluit bly. Maak ook seker dat jy nie jou lewe in gevaar stel deur die hek oop te maak of te sluit nie. ‘n Sekuriteitskamera by die hek en ‘n elektriese hek sal baie help om jou te beveilig.
Digte bosse is ‘n goeie plek waar booswigte kan wegkruip. Sorg dat daar nie sulke plekke is nie en let veral daarvoor op in die tuin. Maak ook seker dat die area rondom die hekke, plaasafdraaie en T-aansluitings oop en skoon gesny is, sodat daar nie wegkruipplek is nie.

Maak seker dat die alarmstelsel en veiligheidsligte in ‘n werkende toestand is. Maak seker dat die veiligheidsligte weg van die huis af in die oë van die booswigte sal skyn. Sodoende sal dit vir die booswigte moeilik wees om te sien wat in die huis aan die gang is.
By die huis en kantoor se deure moet daar altyd veiligheidshekke wees en die hekke moet gesluit bly. Oorweeg die aanbring van toeslaanslotte om die hek mee te sluit. Vensters moet ook deur effektiewe diefwering beskerm word.
‘n Veiligheidshek in die huis wat die leefarea en slaapkamers skei, is belangrik en moet in die nag gesluit word. Beplan egter ook ‘n ontsnaproete vir as daar dalk ‘n brand in die huis is wat die ingange versper.
Die slaapkamers moet verkieslik met ‘n brandblusser en ‘n noodkommunikasiestelsel toegerus wees. ‘n Versteekte radio of gelaaide ander selfoon is ‘n baie goeie alternatief.
As jy oor ‘n vuurwapen beskik, maak seker dat jy weet hoe om die wapen te gebruik en wanneer om dit te doen. Sorg dat jy die wapen in geval van nood maklik kan bekom. Maak seker dat die ander lede van die familie ook weet waar die wapens is en hoe dit gebruik moet word.
Bêre ander wapens op strategiese plekke om jouself mee te kan verdedig. ‘n Mes op ‘n strategiese plek mag dalk handig te pas kom. Dink kreatief.
Maak seker dat jy beheer oor jou motorvoertuigsleutels het. Bêre dit verkieslik op ‘n plek wat gesluit kan word of so nie, bêre dit op meer as een plek in die huis. Moet verkieslik nie die sleutel en sy spaarsleutel op dieselfde plek bêre nie. As daar ‘n probleem is, sal die booswigte eers die sleutels moet soek voor hulle met jou voertuie kan vlug.
Booswigte gebruik gewoonlik die plaas se eie gereedskap om toegang tot die huis te verkry. Maak seker dat die store en gereedskapkamers in die aande gesluit is. Maak seker dat veral die hoeksnyers en snyvlamme agter slot en grendel in hul eie kaste gebêre word. Moenie die gereedskapkamer of -kas se sleutel bo-op die deur se kosyn bêre nie – dit is die eerste plek waar die booswigte soek.
In die geval van ‘n ernstige geweldsinsident, is die kans baie goed dat iemand kan seerkry. Sorg dat jy weet hoe om noodhulp toe te pas en sorg dat daar ‘n toegeruste noodhulpkas beskikbaar is. Die noodhulpkissie moet verkieslik in die kamergedeelte van die huis gebêre word.
Roetine kan maklik teen jou gebruik word. As jy altyd ‘n sekere roetine volg, kan booswigte dit teen jou gebruik. Stop jy altyd op dieselfde plek as jy van die dorp af kom? Booswigte kan jou maklik hier inwag. Maak seker dat daar meer as een plek is waar jy stop. Moenie dink as jy van die kerk af kom dat jy vrygestel is van ‘n moontlike geweldsinsident nie. Inteendeel, jy is gewoonlik dan ‘n sagte teiken.
Jou plaaswerkers moet weet dat jy nie kontant op die werf het nie. Hulle moet ook verkieslik elektronies betaal word en slegs in uiterste gevalle moet kontant hanteer word. Probeer die verkoop van veral vee aan die publiek vanaf jou plaas tot die minimum te beperk.
Leer jouself om op fyn detail te konsentreer. Lê daar nie dalk ‘n leë koeldrankblikkie rond nie of is daar nie dalk sigaretstompies by die hek nie? Hierdie kan tekens wees dat moeilikheid dalk op pad is. Indien jou honde vergiftig is, maak dadelik ander planne, byvoorbeeld deur ganse te kry en skerp die ander veiligheidsmaatreëls baie op. Berei jouself voor, want daar kan dalk moeilikheid kom.
Weet wat is jou regte.

Dit is vir jou as produsent belangrik om aan die regte kant van die wet te bly. Vergewis jouself wanneer geskiet mag word, wanneer iemand gearresteer mag word, hoe die gearresteerde behandel moet word en wat alles as bewyse beskerm moet word. Dit help jou niks dat jy die booswig vang, maar hy kom vry op tegniese punte nie. Nog erger: Jy word dalk ook gearresteer omdat jy die wet oortree het.
Weet ook wie jy nie toegang tot die plaas mag weier nie. Reël met die betrokke instansies dat hulle altyd met jou as eienaar ‘n afspraak sal maak oor waar en wanneer hulle jou en jou werkers sal kom besoek. In die laatmiddag en aande moet jy uiters versigtig wees.
Die aanbring van plaasprotokolborde (kennisgewings) is ook aan te beveel ten einde toegangsbeheer te vergemaklik. Dit is egter belangrik dat daar reëls op jou eiendom van toepassing is en dat jou werknemers en hul besoekers kennis dra van die inhoud van hierdie reëls.
Plaasveiligheid is en sal altyd jou verantwoordelikheid bly. Dit is per slot van rekening jy wat die spit gaan afbyt. Maak moeite daarmee, oefen dit in en pas die planne aan. Al die georganiseerde landbou-organisasies en plaaslike Polisiekantore het ‘n volledige sekuriteitsplan. Kontak hulle gerus vir meer inligting.


 

6th April 2017 |

Emergency Abbreviations: A = Alpha. B = Bravo, C= Charlie, etc.

0

PRINT OUT AND KEEP HANDY:
“When anyone calls 10111 – or any other emergency service we often find that the operator gets the street name and address incorrect:
1. Learn to spell your street name using the following – this way SAP vans/vehicles as well as ambulances and fire trucks will be given a proper spelling of the street.
2. Make very sure that your home is CLEARLY MARKED – the numbers are all to often VERY difficult to see – also making response time longer.
A = ALPHA.
B = BRAVO.
C = CHARLIE.
D = DELTA.
E = ECHO.
F = FOXTROT.
G = GOLF.
H = HOTEL.
I = INDIA.
J = JULIET.
K = KILO.
L = LIMA.
M = MIKE.
N = NOVEMBER.
O = OSCAR.
P = PAPPA.
Q = QUEBEC.
R = ROMEO.
S = SIERRA.
T = TANGO.
U = UNIFORM.
V = VICTOR.
W = WHISKEY.
X = XRAY.
Y = YANKEE
Z = ZULU.
——————————

• ABBREVIATION TABLE •
BOLO – Be On Look Out
MVA – Motor Vehicle Accident
MBA – Motorbike Accident
PVA – Pedestrian Vehicle Accident
LMV – Light Motor Vehicle (car/taxi)
HMV – Heavy Motor Vehicle (truck/bus)
LMVA – Light Motor Vehicle Accident
HMVA – Heavy Motor Vehicle Accident
Standby – Reporting, get back to you now
Mobile / En route – On the way
EMS – Emergency Services
ETA – Estimated time of arrival
LDV – Light Duty Vehicle (Car/Bakkie)
DUI – Driving Under the Influence

6th April 2015 |

EMERGENCY NUMBERS:

0

ALL GOV EMS/SAPS N RESCUE SERVICES -112
ER 24 – 084 124
Netcare911 – 082911
Promed 084 517 2621
Pulsate 082 714 2446
AA Emergency Rescue – 082 16 111
AMS Help line – 080 001 2322
Ambulance & Fire Department – 10177
Medical rescue – 083 1999
Flying squad – 10111
Child line – 080 005 5555
Women abuse – 080 015 0150
Poison: 0800 334 44
Cell emergency – 112
Crime stop – 086 001 0111
Please make sure you have your local police stations number and the sector van number for emergencies you can get hold of a sector van patrolling in your area.”

12th January 2015 |
SAUK.co.za – Powered by Inspan.
Skip to toolbar